Active since Nov 2025
Ek is n groot klient vir 8 jaar by die Kimberly tak. Die laaste jaar het hulle diens en houding baie versuur. Ons het nou onlangs n kwotasie op items asngevra. Die prys is per epos aan ons gestuur. Die bestelling met die prys is asn hulle gestuur. Met aflewering sien ons dat dit nie die regte produk is nie en stuur dit terug. By navraag laat weet hulle dat die verkoopsdame op die verkeerde items geprys het en dat die items eintlik dubbel die prys is. Nou weier hulle om hulle fout te erken. On die verlede ook al drama gehad oor my rekening en selfs as jy met die bestuurder praat gebeur niks.