Active since Mar 2026
PSG Wealth Bloemfontein moet asb leer wat is klientediens. Ek het nog nooit in my hele lewe sulke traagheid gesien waar dit kom by klientediens. Weet hul wat is "sense of urgency. Indien hul weet daar moet fondse oorbetaal word vir n klient maar na n maand se wag moet jy hoor "Ons moet nog onderhandel oor die fondse. Ek hoop ek kry my geld terug met rente agv die traagheid. Pateties!!!