Phillip P's Profile | Hellopeter
Share Your Experience
Industries
I'm a Business
Search
Toggle menu
PP
Phillip P
Active since Apr 2026
1
Reviews
0
Industries
Reviews
1 reviews
The Bakkie Shop
4 months ago
The Bakkie Shop het my regtig beïndruk!!
Ek moet net sê The Bakkie Shop het my regtig beïndruk. Ek het die molded car mats vir my Fortuner (2023–2026) gekry en van dag een af was die diens next level. Ek bly op ’n plaas, so my kar vat ’n pak… modder, stof, alles. Hierdie matte pas perfek en beskerm mooi. Maar wat uitgestaan het, was die diens. Die ou was altyd reg om te help, maak nie saak hoe simpel my vrae was nie. Hy het eerlike raad gegee en my deur alles gehelp soos iemand wat weet nie alles van groot karre nie. Selfs laat aand het hy teruggekom met antwoorde. Dis skaars om daai tipe diens te kry deesdae. Sal hulle enige dag weer gebruik.
0 replies
Review Distribution
5 Star
1 (100%)
4 Star
0 (0%)
3 Star
0 (0%)
2 Star
0 (0%)
1 Star
0 (0%)