Active since May 2026
Ek het baie goeie diens gekry van Rayno af. Hy het my gehelp al was dit op n vakansiedag. Hy was altyd vriendelik en baie gewillig om te help. Ek sal hom vir enige een aanbeveel.