Active since Apr 2013
Very good and friendly and competent They know what they are doing
Ek het n sitkamerstel gekoop en versoek dat dit afgelewer word te Bronkhorstspruit .Die stel was baie laat die middag afgelaai en eers die volgende dag het ek die verpakking verwyder,dadelik het ek besef daar is n fabrieks fout met die een rusbank ,onmiddelik het ek n e-pos gestuur na Yvonne wie die stel aan ons verkoop het .Sy het byna daagliks ons getelefoneer en op hoogte gehou met ons klagte .Sy het alles in haar vermoe gedoen om ons tevrede te stel en nie gerus voordat die hele stel bestaande uit twee banke en n stoel omgeruil was nie .<br> Dankie Yvonne jou diens was fantasties <br> Ben Greyling