Active since Jun 2014
Ek het 'n Reload kaart Mei 2014 aangekoop en dit gebruik. Dit het toe vir 'n paar maande onaktief.<br> Ek het Donderdag 24 September R600.00 op die kaart inbetaal. Ek het aanvaar dat dit 'n vakansie is, so dit behoort vandag 28 September beskikbaar wees. Vandag toe ek ingaan, is die geld nie beskikbaar nie. Ek bel die Support help line om te hoor wat aangaan. Eerste keer toe ek bel, word daar ges? dat my kaart nie ge-fica is nie, maar ek het al reeds die dokumente gestuur. Na 10 minute se aanhou het hulle dit reggestel. Daar word aan my ges? ek moet die bewys stuur sodat hulle dit kan regstel. Ek stuur die bewys aan [Email Removed] Na 'n uur het ek weer terug geskakel om te hoor wat aangaan. Die dame s? aan my, dit is aan die finansie afdeling gestuur en sal my terugskakel wanneer dit uitgesoreer is. Ek wag tot nou toe dat hulle my terugskakel. Ek het 10 emails gestuur, en ek het nog nie een terug ontvang om te s? wat aan die gang is nie. Daar word aan my ges? dit vat 48 uur. As ek reg tel is dit lankal verby 48 uur. Ek sal glad nie aan enige persoon aanbeveel om hierdie diens te gebruik nie Hulle antwoord nie jou emails nie en ook vat dit te lank as jy geld inbetaal het.