Active since Mar 2015
NEk het n kar gekoop sowat n jaar en 2 mande trug, in die 1ste 3 mande het ek probleme ondervind en ek het terug gegaan na ao motors toe, verskeie kere was die kar laat reg maak maar geen oplossing nie, ek het dit maar so laat vaar omdat johan my laat verstaan het die kar mekeer nix, maar nou sit ek met die verlies met n kar wat se gearbox stukkend is en sy aircon wat nie reg werk nie. Ek het ondervind dat my voertuig in n front smach was en toe ek johan vra oor dit het hy ombeskof geraak, geen service boek van die kar se geskiedenis was aan my gegee nie en toe ek aanspraak maak oor dit was vir my n nuwe service boek gegee met geen geskiedenis nie, ao motors is bad en hule diens is swak