Active since Jun 2015
Ons het laasjaar voor November 2014 al ons gelde vir ons Fotograaf betaal om ons troudag vir ons spesiaal te maak. Velani het laat vir ons troue opgedaag en my of my man nie voor die troue afgneem nie. Na 2 maande het ek fotos ontvang wat gladnie my alleen of my man saam ons familie en vriende staan nie al fotos wat ons ontvang het was waar ek en my man saam is na als. Sy het belowe sy sal die fotos gee en ons gelde terug betaal maar ons het nog niks ontvang. Sy antwoord gladnie meer haar foon as ons skakel nie en sy reply nie op ons boodskappe. Ek wil graag net ander waarsku dat hul nie hulle belangrikste dag se fotos verloor soos wat ek het nie. Velani kon nie eers net met my eerlik wees nie en daarom voel ek, dat dit nie regverdig is om stil te bly nie. Ander mense voel dalk net soos ek maar wil graag haar nie sleg maak nie. Ek gun haar om fotos te neem en geld te maak. Ek voel net dat sy eerlike en regverdige besigheid moet doen met elke klient