Active since Oct 2015
I Cancelled my telkom line on March 23 2021. They sent me a reference no. They did`nt cancel the line and they keep on sending me a bill. I`ve tried numerous times to phone them but it`s a mission. When I eventually came through the operator told me "we are offline, phone back later.. They clear the bill and cancel the !! It`s easy. P. du Preez
Hello Peter,
Optimum market systems alias Tenacity het ongemagtig, wederegtelik R4000 van my kredietkaart verhaal. Ek het vroeg 2014 hul program gekoop en TEN VOLLE betaal. `n Maand later het hul ongemagtig R1070 afgetrek en nog `n maand later R2500. Om `n lang storie kort te maak, dit het my gekos om Hello Peter te kontak om my geld terug te kry.
Ek het die 6 maande simulasie gedoen en nie die 40% groei gekry wat hulle beloof het nie. Met `n klomp verskonings het hulle geweier om die aankoop prys terug te betaal. Ek het skriftelik die ooreenkoms gekanselleer en ek het gedink ek is ontslae van hulle.
Moenie glo nie, September hierdie jaar trek hulle sonder toestemming weer R4000 af. Ek skryf eposse, ek bel maar dis net lee beloftes. Ek het nou al herhaaldelik met ene Ankia gepraat wat die een belofte na die ander maak. Sy het bewyse van die aftrekking aangevra en `n rekonsiliasie gedoen en erken dat dit `n \fout"is aan hulle kant en hulle sou die geld voor verlede week en toe later laasweek en Vrydag terugbetaal. Alles vals lee beloftes.
Help my asb.
Baie Dankie.
Pieter du Preez.