Active since Oct 2015
Ek het n gas vent free kaggel gekoop by progress,<br> Mates was gevat, invoice het ek dadelik betaal \vol prys"<br> Van daar af wag ek nou al n maand in totaal en my kaggel is nog nie in. Ek weet ook niks van waar hy is op die stadium en elke keer as ek bel na progress se kantore dan word daar vir my ges? hulle vind gou uit en hulle sal nou dadelik terug kom na my toe. Dan gaan dae verby sonder enige kontak vanaf hulle"