Active since Feb 2016
Goeie Middag<br> <br> Ons het my baas se bmw ingevat vir sy gearbox op die 4/12/2015 Ons het hulle betall n bedrag van 53128.20 om dit reg temaak en toe gaan hy see toe en by die see toe verander die ratte eers op 6 duisend refs toe hy terug kom toe vat ons hom terug en nou se hulle dus die alternator wat dit veroorsaak nou will hulle he ons moet weer betaal en die voertuig is nou alweer daar vir twee maande wat staan ons tedoen