1 reviews | Active since Member
Baie slegte diens. Voor jy intrek is daar veronderstel om inspeksie te wees sodat alles reg is. Dag van intrek is die woonstel se sleutel vermis. Woonstel was baie baie baie vuil. Vol kakkerlakke en sif verby. Gordyn reeling is stukkend, kombuis prop is stukkend en pyp lek. Aakligste ervaring ooit. Maintenance vat ń ewigheid. Slegste diens ooit en die kersie op die koek - hulle het nie laasjaar se sleuteldeposito terug betaal nie.
Bly weg en spaar jou vrede.