1 reviews | Active since Member
Ons het die plek mooi op gepas en het voor en na foto's gevat, toe ons trek uit die plek het hulle ongeskik geraak oor die emails en n klom goed uit hulle duim gesuig vir kamstige fee as mens trek wat nie op die ****rak was nie, plus nog om te lieg so dat hulle nie die deposito terug hoef te gee nie plus nog ons R1000 gevra om kamstig die plek reg te kry wat nog voor ons tyd nie reg was nie. Hierdie is n klom seinige *****s wat kyk waar hulle jou kan in doen, hulle verdien nie eers een ster nie