1 reviews | Active since Member

Ek het die eienaar Debbie gekontak Vrydag direk nadat ek by hulle was en gesien het watter gemors hulle met my hare aan gevang het toe e my hare in n ponie stert sit. Ek het haar gekontak en gevra om my geld aan my terug te betaal en sy was so ongeskik en die foon vir iemand gegee het om my bank besondehede te vat. Sy wou gehat het ek moes terug kom om dit op tel tel. Toe se ek nee. sy kan dit in my rekenng inbetaal waarop sy nie n probleem gahat het. Tot vandag is daar nog niks inbetaal nie. Ek het bewyse van daardie gesprek. Vandag toe ek haar bel, is sy kamptig besig met n klient. sy sal my terug bel. Voor ek kon klaar praat sit sy die foon in my oor neer,

Ek het gevra dat hulle my wortels doen en silver strepe in sit. Instede dat hulle dit doen, het hulle my wortels oranje/ geel gemaak en n ash blond shampoo met vilot op my hare gesit.

EK het voldoende foto’s oor hoe my hare gelyk het, toe julle klaar is. En genoeg getuies. Julle het gese die shampoo sal uitwas binne n week of twee. Dis nie waarvoor ek gevra het nie en R690,00 vir n gekleurde shampoo betaal het nie. Sy het gesien toe die dame my hare blaas dat iets fout is. EK het dit ook toe vir jou uitgewys toe se jy vir my, dit lyk mooi. Terwyl sy met n dame reg langs my gewerk het, het ek vir haar gese my wortels lyk nie reg.

Toe ek by die huis kom en oral waar ek gaan het, het almal vir my gese hoe sleg ek lyk. Weereens versoek ek dat jy my geld aan my terug betaal.

Ek het ook foto's van hoe my hare gelyk het. Ek soek my geld terug wat sy gesluk het. Sy as eienaar moet kyk as iemand op my hare werk dat hulle nie gemors aanvang. Nooit weer sal ek van hulle gebruik maak nie. Wat n nare ondervinding. Wat n nare ondervinding. Hoe slaap jy in die aand wetend dat jy my geld gesluk het. Ek is in die proses om te kyk of ek jou by die Hair dressing Unie kan raporteer.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.