1 reviews | Active since Member
Ek is teleurgesteld in Sambakoop Bloemfontein en sal niemand aanbeveel om met hulle te deel nie. Eers het my begrafnispolis wat ek vir baie jare by hulle gehad het, weggeraak en moes n ander een uitgeneem word. Jare se bydraes het verlore gegaan. Niemand wou of kon rekenskap daarvoor gee nie. Ek het onlangs my kaarte gekanselleer aangesien ek op aftree ouderdom is en op ****ant basis wil werk. Net om uit te vind samba het nou n mamba geword. Hul hef skielik n jaarlikse fooi van R336 omdat ek nie kaarte het beskou hul mens klaarblyklik as nie lede. Samba hou geen voordele vir ouer mense in nie. Sodra jy besluit om hul kaarte te kanselleer. Daai kaarte is ook n belaglike prys per jaar. Of jy betaal vir kaarte of n admin fooi, ****antfooi en rente. Vir wat die fooi en rente gehef word het hulle nie n antwoord nie.
Bly weg van Mr Mamba. Kry n begrafnis polis en versekering direk. Vir my begrafnispolis en versekering wat kamtig deur samba gedoen word kos dit mens n addisionele bedrag van byna R400 per jaar. Dit is meer as die sodanige af**** wat mens op hul versekering kry.
Groete Christina