1 reviews | Active since Member
Ons oproepe en e-posse bly onbeantwoord. Wanneer word Laerskool Overberg se deposito terug betaal op die foutiewe stelsel wat julle gekwoteer het? Ons wag nou reeds 6 maande vir die terug betaling.