1 reviews | Active since Member
Ek installeer 'n solar geyser deur Solarent en die manne kom doen die werk.
Als lyk reg soos wat hulle praat. Ons gaan toe weg op vakansie en met die terugkom slag sien ek hoe daar water van die dak afloop.

Klim op die dak en sien 'n boud wat los is en dit lek die heeltyd. Bel vir Solarent en die manne kom uit om na die geyser te kom kyk. Die man op die dak s?, dit is asgevolg van druk wat te veel is wat veroorsaak het dat die een boud los gekom het. Dit is seker my skuld?

Vra vir Marc dat dit hulle dit nie reg vasgedraai het nie, maar sy antwoord: Dit kon enige iets wees wat veroorsaak het dat dit lek.

Ons water rekening was nog nooit ho?r as R190 'n maand nie en ewe skielik kry ons een oor die R500 en gebruik meer as dubbel die hoeveelheid water ?n ons was nie eers by die huis nie.

Marc se antwoord. Ons kan nie vasstel wanneer dit begin lek het nie. Bied my 'n bottetjie olyfolie aan vir enige ongerief wat hulle veroorsaak het. Wat van betaal die waterrekening.

As dit 'n maatskappy is wat deur kaapstad munisipaliteit aangestel is begin ek wonder wat het van goeie maatskappye geword.

Uiterse swak diens.