1 reviews | Active since Member
Ek het die nuwe Squiggly box - medium size gekoop. Dis die swakste kos wat ek nog by julle gekoop het. Die squiggly pops was so klein en verbrand kon dit nie eers eet nie. Calamari "mini" strips was taai.