1 reviews | Active since Member
Aan die Meyerspark-span: Mike, Kelvin & Jannie. Baie dankie vir puik diens. Dankie vir jul vinnige hantering van die dokumentasie, jul aandag aan die kleinste besonderhede en jul respekvolle hantering van ons geliefde. Jannie - above & beyound! Dankie. Sal jul enige tyd aanbeveel.