1 reviews | Active since Member
Het n engin gekoop by spares4 africa. Eerste een was stukkend. 2 de een het gerook. Na hulle hom gaan reg maak gese die turbo moet vervang word. Betaal vir alles. Ry 600 km om kar te kom haal. 20 km van plek af rook hy weer erg . Geen krag . En nou is daar wlke version verskoning in die boek . Alles wat ek moet doen om te bewys dis die engin of die turbo. In 100 km gebruik hy 5 lt olie. Eerste engin gekoop in October 2024. Nou Januarie 2025 en nog geen kar om mee te ry nie