Stargen Auto Electrical Pretoria North
Ranking
#44
in Automotive
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Puik diens, vriendelikheid, behulpsaam, professioneel. Ons het Franco gekontak rakende raad oor my BMW se "aircon compressor". Hy was baie behulpsaam en ons het gereël ons sal die voertuig vir hom neem. Ons het net voor toe maak tyd by Franco se werkswinkel aangekom en toe was dit "loafshedding" ook nog. Franco was bereid om ons dadelik te help toe die krag aankom al was dit net voor toe maak tyd. Dit is 'n uur en half se werk maar hy was nog steeds bereid om ons te help. Sy werkswinkel is goed ingerig en baie netjies. Franco weet defnitief wat hy doen, sy werk is puik.
1 reviews | Active since Jan 2020