1 reviews | Active since Member
hulle wou n huis aan my verkoop het sonder om my te vertel dat dit deel vorm van n deel titel. Die papierwerk was nie in orde nie en die bank moes aanvra vir aktes en planne, waarna die agent so ongeskik was, omdat ons te veel vrae vra en nie dadelik die koopkontrak wou teken nie. Hyt my elke dag tussen 5 en 10 voicenotes gestuur om my te probeer boelie om die kontrak te teken. Die huis se krag was nie reg nie, Die pype het gelek, die "geyser het nie gewerk nie. Hyt niks hiervan gese nie, ons moes dit by die huurder van die huis uitvind. Hy wou ons ook nie na die agterkant van die huis neem nie,ons moes deur die vensters kyk hoe die eiendom aan die agterkant lyk. Ons het sonder hom na die eiendom gegaan en die huurders gevra ons wil die eiendom sien aan die agterkant. Goeie genade, ons sou onsself n gat in die sak gekoop het. Ek sal hulle nie aanbeveel nie. SIES !
Best regards,
Best regards,