1 reviews | Active since Member
Op donderdagmiddag 28.01.2022 het Stoep Stories aan ons (my vrou en ek) heerlike pizza's bedien teen die beste prys. ook die diens was uitstekend. Graag beveel ons die plek aan.