1 reviews | Active since Member
Jul verdien nie n ster nie. Mens sukkel jou gat af om alles uit hul te kry. Hul belowe jou hand en mond dat jy nie met probleme gaan sit nie, my gat nou sukkel ons al 8 maande met hul en nou het hul klomp stories van ja die banke wil nie met hul praat via telefone of mails nie. Dis sommer strond. Hul hanteer alles vir jou en nou sit mens in ... straat oor hul nie alle goed deur gestuur nie