1 reviews | Active since Member
Afrikaans asb. Nat agter die ore snotneus seuntjie met groot gewere en oneerbiedige houding, min verstand wat my vertel SWS gebruik nie Hommeltuie, Honde, ens om misdadigers te vang nie. Hy lyk nie eens soos die tipe wat 'n misdadiger kan vang nie, maar is vinnig om 'n ****rak te laat teken nádat net ons gasbottel gesteel is. Ek dink SWS is daarby betrokke. Verder swak patrollies en sigbaarheid, en reaksie. 'Suspended' - goodriddens ! 🤬