Active since Sep 2024
NFC ****aklose selfoon betaalmetodes - Geen terugvoering sedert 'n week gelede terugvoering beloof is
NFC selfoon betaalmetodes OM Bank - Ek't 'n week gelede navraag gedoen ivm NFC selfoon betaal metodes, terugvoer was belowe, maar heelaas GEEN TERUGVOERING
Het Old Mutualbank/ nuwe OM bank NFC ****aklose betalings via GPay / Google Wallet ? Ek kry nie vanaf die Toep of die OM bank terugvoer nie.
Swak en onbekwame personeel behalwe vir die Aptekers wat redelik behulpsaam is, al is hul nie Afrikaans magtig nie wat 'n jammerte is. Die vloer personeel is onvriendelik en arrogant. Die sosiale media Fb personeel is arrogant en onvriendelik. Ek wag nou nou nog vir terugvoer IVM : produkte. Kan ek Click Lug Verfrissings Olie met Clicks mini Ultrasoniese Bevogtiger gebruik?
Afrikaans asb. Nat agter die ore snotneus seuntjie met groot gewere en oneerbiedige houding, min verstand wat my vertel SWS gebruik nie Hommeltuie, Honde, ens om misdadigers te vang nie. Hy lyk nie eens soos die tipe wat 'n misdadiger kan vang nie, maar is vinnig om 'n ****rak te laat teken nádat net ons gasbottel gesteel is. Ek dink SWS is daarby betrokke. Verder swak patrollies en sigbaarheid, en reaksie. 'Suspended' - goodriddens ! 🤬
Komplimente aan Lindokuhle van Elspark Ackermans vir sy vriendelike en professionele diens in Afrikaans. Werklik 'n formidabele verkoopsman, hy verdien 'n verhoging. Baie dankie.
After 5 days that we paid R222.40 DUTIES NO FEEDBACK ! Why are your personal so arrogant and lazy - *********** ? Why must I call them?!🤬 They don't call me and do follow up and feedback? Do sny body even read the BAD reviews? Temu and Banggood - Fastway and Buffalo already delivered in the same twice the orders to me without ANY hassle. iMile And Meili was paid R222.40 Duties five days ago - NO BACKFEED ! Your personal must sleep at home not at work !🤬 If I don't receive positive backfeed by Monday I'll ask for a refund and will consider to take you to the Cusumer Associations like I dit with SkyNet, ect with positive results. Urgent feedback please Mrs Botha
Why are your personal so arrogant and lazy - *********** ? Why must I call them?!🤬 They don't call me and do follow up and feedback? Do sny body even read the BAD reviews? Temu and Banggood - Fastway and Buffalo already delivered in the same twice the orders to me without ANY hassle. iMile And Meili was paid R222.40 Duties five days ago - NO BACKFEED ! Your personal must sleep at home not at work !🤬 If I don't receive positive backfeed by Monday I'll ask for a refund and will consider to take you to the Cusumer Associations like I dit with SkyNet, ect with positive results. Urgent feedback please Mrs Botha
Dankie aan die koerier/s ( bakkie Bestuurders ) se professionele en vriendelike aflewering in Bekker straat, Cruywagen park, Germiston en aan die res van die personeel vir hul flinke diens.
Dankie aan die koerier/s ( bakkie Bestuurders ) se professionele en vriendelike aflewering in Bekker straat, Cruywagen park, Germiston en aan die res van die personeel vir hul flinke diens.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.