1 reviews | Active since Member
Hulle se hulle gaan kar strip en dan bel om n quote te gee oor hoeveel dit gaan kos. Maar kry gladnie quote volgens hulle as die bedrag so klein is R1900 dan gaan hulle sommer aan met job. Ek bedoel dis nie vir almal n klein bedrag nie. Gladnie happy