TrustIndex
0
Ranking
#53
in Retail
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Ek het vir my vrou vir MOEDERSDAG parfuum gekoop. Dit was betyds maar die bottel is foutief. Ek laat Perfume Bar dat dit foutief is. Ek moet toe n video stuur dat die bottel nie reg spuit nie. Jeanri het gesê sy sal uit haar eie sak die bottel vervang. Dit is nou JULIE en ek het nogsteeds nie n replacement nie want ek kry elke keer n ander rede (verskoning), eers is dit die warehouse wat wag vir stock, dan is dit loadshedding. As ek vra vir n refund dan word dit geweier. Die laaste voicenote (baie mislik), 8 Julie, was dat ek hierdie week my pakkie sal kry, ons is by woensdag verby en nog geen terugvoer. Needless to say is ek baie ongelukkig met die diens wat kry. Hierdie was die review wat ek op die facebook page geskryf het en toe word ek geblok
1 reviews | Active since Jan 2020