1 reviews | Active since Member
Kobus, ek moet vir jou se.....Ek is ongelooflik dankbaar vir nie net die diens nie maar die kwaliteit van die vleis, die smaak en hul werk etiket was uit die boonster rakke. My gaste was in totale skok...Die nagereg, yissou man, was lekker. Ek kan niks fout vind nie en soos ek gese het, jy gaan sommer lekker besig wees. Baie dankie vir alles.