1 reviews | Active since Member
<div>Uiters swak diens. Het n R7500 se bestelling geplaas op 10 Oktober 2023.R5250 deposito betaal. Hulle doen besigheid as De stier ook. Moes my bestelling teen einde Desember gekry het. Het n voorlo***e datum van aflewering gekry vir 2de week in Desember. Kry toe net n mail waarin hulle se. +++++ het mediese probleme onder vind in Oktober en hulle is agter met bestellings. Hulle vers******s maak toe en hulle begin weer 8 Januarie met produksie. 8 Januarie het gekom en gegaan. Begin Februarie kry ek toe sommer n whatsapp wat my verwittig hulle het geldelike probleme en hy doen werk by n skool om gelde te kry om bestelling te kan doen. Vra toe vir n defnitiewe datum van aflewering. Hulle kan dit nie verskaf nie. +++++ reken my dis absurd om te verwag hy moet vir my n dag datum en tyd van aflewering kan gee. As jy vra vir n deposito terugbetaling word jy geignoreer. Ek wag nou presies 5 maande vir my bestelling. Het geen antw gekry. Die skool vir wie hy gewerk het, het hom ingedoen en nie betaal. Skool se naam kan nie verskaf word nie. Hulle adverteer nog steeds tafels ens vir verkoping op fb groepe, maar kan nie hulle bestellings of refunds doen nie. ++++ en ++++ is die mees arogante mense met wie ek al ooit besigheid gedoen het. Hulle het geen gevoel vir jou as hulle klient nie. Jy kan nie net mense se depositos vat en gebruik en aan hulle geen produk lewer of n refund gee sou hulle dit vereis nie. Hulle dink seker omdat hulle besigheid toe gemaak het dat hulle bo die gereg is. Ek gaan defnitief stappe teen hulle neem. Sien ook ek is nie die enigste een wat die probleme ondervind nie. Melanie S sal graag met jou wil ****ak maak.</div>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.