Vriendelike hulpvaardige verkoopsman. Het alles moontlik gedoen om ons te help. Lanklaas sulke puik diens ervaar. Baie dankie Marc jnr vir jou uitstekende diens
Helpful (0)
Replies (53)
0
Replies (53)
Top Speed Motors's replyOfficial
12 Mar 2026, 08:21
Hi Adrie,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer π Ons waardeer dit opreg om te hoor dat jy sulke vriendelike en hulpvaardige diens ervaar het πβ¨ Marc Jnr sal beslis bly wees om te hoor dat sy moeite en toewyding raakgesien word. Dit beteken baie vir ons dat jy so βn positiewe ervaring gehad het π
Die Top Speed Motors Spanπ
Best regards,
Top Speed Motors's reply12 Mar 2026, 08:21
Official