1 reviews | Active since Member
Ek kan met alle eerlikheid sê dat Conrad van Traville Travel vir my uitstaande diens gelewer het met my en my vrou se vlugreëlings na die buiteland. Hy het ons bygestaan met al my vrae en glo my, sonder sy bystand was ek verlore. Ek sal beslis enige iemand aanbeveel om van sy dienste gebruik te maak. Baie dankie Conrad.