1 reviews | Active since Member
Het 2 weke terug unique trends hair extensions laat insit. Dit val uit, hare is hard en droog, ek hul gekontak en hul het my terug verwys na salon wat dit ingesit het, ekt terug gegaan, en dit val steeds uit.