1 reviews | Active since Member
Verskriklike swak diens en lee beloftes. 1ste ondervinding met hulle ruil word gese jou voertuig se diesel pomp is foutief reg ons kry n ander 1 gee dit hulle se dieselfde storie vat hom in laat toets die pomp alles is reg met die pomp met die word skielik die pomp housing verander wat nie apart eers kan af nie maar nou ja dis waar voor ons moes betaal op die ou einde van die dag skielik word ons injectors vervang waarvan daar ook van ons 3 nuwe injectors 2 uit gevat is en vervang is met ou injectors. Daarna kom jy by jou huis na jy nou daar weg ry net om te sien maar die olie loop mos goed uit die bakkie uit man so kyk ons toe en n seel is nou skielik wat hy mos net olie laat tap waar dit nie so was voor jy hom invat nie maar tog moes ons betaal vir dit.
Ons probeer maar weer gebruik maak van hulle met n t****e voertuig Jong mooi beloftes dat hulle die week nog ons kar sal klaar he want ons het hom dringend weer nodig mooi beloftes nee dis reg vanmidddag(Maandag 12des) sal ons die kar klaar gestrip he en kan se wat is alles nodig well kry in tussen die wet belt ens vir die voertuig net om vandag(Woensdag 14des) te hoor daar is nog niks gedoen nie net die wiel af verder niks dan reken die eienaar jou hy het niks beloftes gemaak nie Christo was tog hier die dag om die kar te vat na die shop en hy sal sien dat dit vandag nog gedoen word met sy baie lee beloftes Die beste van alles ook nog Dinsdag stap jy daar in en sien ma julle lekker almal sit wat gaan hier aan nee dis loadshedding mos ons kan niks doen nie as die krag af is is my hande en brein se Skakel ook af.
Die is n uiterse swak plek om jou kar te vat swak diens en jou parte word sommer lekker geruil invoice vir werk wat nie eers gedoen was mooi hard les geleer moet nie die plek vertrou nie dis die laaste wat ek enige iets vir hulle sal vat om te doen
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.