1 reviews | Active since Member
Baie dankie vir julle diens. Ek wil eerlikwaar vir julle 'n goeie verwysing gee. Ons sisteem werk baie mooi! Ek wil vir Roelf bedank dat hy ons bygestaan het deur die finansierings aansoek proses vir ons hele installasie en dat dit so vinnig afgehandel kon word.