1 reviews | Active since Member
Die drywer was 1 km weg eta 3 min, Ek het hom gekies. Mean while was hy besig om 'n trip weg te doen 20 km. EK het na eta nie bereik is en geen boodskappe terug ontvang het nie die trip van R220 gekanseleer, my refund was net R55. Baie swak app. ek bly maar by uber.