1 reviews | Active since Member
My minderjarige seun het vandag van Wanatu se diens gebruik gemaak - vir 'n rit van 8km het Wanatu 'n fooi van R174.90 gehef !!! Dit werk uit op R21.86 per kilometer. Belaglik. Absolute uitbuitery.