1 reviews | Active since Member
Graag wil ek Weskus Ford se nuwe bestuur geluk wens met hulle uitmuntend diens. Met julle positiewe uitkyk en positiewe approach wat kliënte diens aanbetref kan daar net wonderlike dinge vir julle vorentoe gebeur. Jacques, hou moed want jy is die dryfveer agter dit alles. Hier is besighede wat by julle kan leer en dit gaan nie maklik wees om julle standaard te handhaaf teen die huidige tempo nie, dit kan ek jou belowe. N geseënde Kersfees vir al julle personeel.