1 reviews | Active since Member
Westvaal Secunda "Isuzu" dankie vir julle uitstekende diens. Maak nie saak hoe groot of hoe klein die probleem is nie julle gaan uit julle pad uit om mens te help en julle maak seker julle kliënt is nie net kliënte nie maar word familie...
Wil nie mense uitsonder nie, want almal is puik. Maar Tannie Esmé dankie vir al tannie se omgee om seker te maak ons bly gelukkig met die bakkie. En as iets fout gaan seker te maak dit word uit gesort. Moet sê dit is rêrig nog die beste after service wat ek ooit van 'n verkoopdame of man gekry het.......