1 reviews | Active since Member
Kani eens praat van swak diens as jy nie diens kry nie.. Hul vat 5 dae om jou te laat weet of jy goed gekeur is of nie maar elke keer moet jy opvolg maar niemand kom terug na jou toe nie.. Dan se hul vir jou nee sorry hul hou nie plekke uit nie en maar hul laatweet jou nie eens of jy goed gekeur is of nie.. Hul hou jou nie op hoogte nie.. Hul komunikasie is eiters swak