1 reviews | Active since Member
Ek het 8 weke gewag vir my swart leer skoene wat slegs 4 weke sou neem. Die skoen was baie breed en groot en glad nie ń standard grote nie. Ek was bereid om die skoene om te ruil vir ander paar maar die dame het glad nie voorraad op enige skoen nie en alles word glo vervaardig op bestelling. Sy wou nie my refund nie glo hul beleid laat dit nie toe nie maar op die website wys dit duidelik dit kan vir enige ander paar skoene omgeruil word of gerefund word. Sy was baie ongeskuk maar ingestem dat ek die skoene kan terug stuur en dan sou sy my refund. Die skoene is al 4 weke terug, terug gestuur maar geen antwoord of refund van die eienaar af nie. My wattsup gaan nie deur nie en sy antwoord glad nie my oproepe nie. Ek sal hulle glad nie aanbeveel nie.