1 reviews | Active since Member
BLY WEG VAN HIERDIE MAATSKAPPY
Moet NIKS by hulle koop nie EN die personeel (Johan Smith & Petro Nieuwoudt) is HIPER ONGESKIK!!! Working boots 2x daar gekoop en na 2de maal wat gedra word dan skeur skoene en verbrokkel sole en weier hulle om te vervang met redes "dit was op sale en het nie waarborg"
PATETIESE DIENS EN SWAK KWALITEIT!!!