1 reviews | Active since Member
Uitstekende diens van Xtra Wiskunde en die hele span. Hulle het ons van die begin af dadelik gehelp met 'n gratis les, my kind geëvalueer en klasse het dadelik begin. My kind se wiskunde het met 30% op gegaan in slegs 3 weke. Die lesse is interaktief met tutors wat lesse verduidelik asook al my kind se vrae beantwoord. Daar word klaswerk, huiswerk en eksamen voorbereiding gedoen gratis! Ek beveel Xtra Wiskunde 100% aan.