1 reviews | Active since Member
Baie Baie Dankie aan Annette en Marius, Al was daar een of 2 probleme, het julle julle bes gedoen om ons te help en ons is opreg dankbaar.
Dankie dat julle goeie mense is en nie huurders indoen.
Dankie ook vir Petro, wat altyd so behulpsaam was. Mag julle Agency nog baie groei en n groot sukses wees.