1 reviews | Active since Member
Hulle moet niks kry nie. Gister op Kersdag. Speel. Ek. En op die. Jelly lions kry ek bonus game. Die game gaan nie in die Bonus in nie. En haak vas. Ek ****ak hulle chat en raai wat die probleem is aan my kant. Dis hulle antwoord. Tot nou toe n dag later en raai wat dis nog streets my probleem. Ek Kani by die bonus inkom. Om. My bonus te speel nie. Uit ondervinding uit kan ek seker se. Die kaans Dat ek n leke jackpot kon geslaap het daar is Baie goed dis hoekom die ding varies. En Al wat ek kry is verskonings gs. Mense. Bly weg van ZAR. Moenie julle geld mors daar nie.