1 reviews | Active since Member
Ek het die agent ( Madelein, Vaal agentskap) gekontak rakende n huis wat te huur is. Sy sou kamstig terug gekom het na my toe vir n viewing. Ek los boodskappe maar hoor niks nie. Ek laat toe n familielid haar 2 dae later bel om te hoor van dieselfde huis en toe ewe skielik was die huis op "skou" gewees vir koop. Sy kan n mens nie net eers terugvoering gee nie en hoekom word n huis geadverteer vir huur maar net die volgende dag was dit sommer n oophuis? Shady as jy my vra of sy weet nie wat om haar aangaan nie. Sal hulle nooit weer nader vir n diens nie.