Airlink Properties
TrustIndex
0
Ranking
#5
in Real Estate
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Dear airlink stop lying to passangers you do over book go and read your terms and conditions you a big fat lair airline you also have shares in international airlines stop lying or close your big mouths
1 reviews | Active since Jan 2020

If I could give them zero stars, I would! If you are considering to buy/sell your house through them, I would strongly encourage you to look further and get yourself another agency. We bought our first property through them, but the entire journey was extremely unpleasant. Integrity is seriously lacking with this company and if that is something you value, don't make use of Airlink Properties.

My 83 year old mother has recently enjoyed the hospitality of SA Airlink staff on a flight from OR Tambo to Cape Town. They took excellent care of her and ensured that she had a safe and happy flight. We are extremely grateful!

Ek het die agent ( Madelein, Vaal agentskap) gekontak rakende n huis wat te huur is. Sy sou kamstig terug gekom het na my toe vir n viewing. Ek los boodskappe maar hoor niks nie. Ek laat toe n familielid haar 2 dae later bel om te hoor van dieselfde huis en toe ewe skielik was die huis op "skou" gewees vir koop. Sy kan n mens nie net eers terugvoering gee nie en hoekom word n huis geadverteer vir huur maar net die volgende dag was dit sommer n oophuis? Shady as jy my vra of sy weet nie wat om haar aangaan nie. Sal hulle nooit weer nader vir n diens nie.

Hiermee wil ek net vir Riekie en Leon bedank dat ons die situasie kon uitklaar.

Ons het op 25 Februarie die kontrak geteken om ons huis te verkoop. Die koper het 30 dae gehad om 'n verband te kry. Na twee maande toe ons begin vra wanneer gaan die registrasie nog nie begin nie, word ons ingelig nee die koper het nog nie 'n verbrand. Tog gee ons hulle nog verdere grasie om 'n verband te kry, sonder 'n wettige kontrak aangesien die kontrak al verval het.<br> En vandag kry ons die wonderlike nuus ons het 6dae om te trek want hy wil intrek. Dis moeilik om nou te trek aangesien my ma met twee gebreekte voete le. Toe ons se nee dit werk nie so nie het die agente Riekie en Leon elke keer 'n ander storie, hulle lieg so hulle glo hulself en onthou ook nie altyd lekker wat hulle lieg nie.<br> Baie teleurgestel in hulle diens belowe die maan en sterre maar doen niks om ons ook hul kliente se punt in te sien nie.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.