1 reviews | Active since Member
Uiters swak hoe hulle die employees behandel. Ek het geloop by hulle oor ek n beter geleentheid gekry het. My pension geld is betaal deur myself asook BB. Daar was eers n baklei oor die hoeveelheid wat hulle aftrek sonder toestemming. Nou is dit n maand later en vandag se hulle na my eis ingedien is hulle het fondse geskyf en dis maar my probleem. Pasop as julle n voertuig koop hulle veras jou ook dalk net. Hulle bespreek ook niks met employees of kliente