1 reviews | Active since Member
Ons is nou seker n jaar by bloemsec. het nog altyd baie goeie en vinnige diens by julle ontvang maar ek moet net noem, dis nou al die 2de keer wat julle diens totaal en al onaanvaarbaar is. ons alarm het 19:44 af gegaan, 5 min later bel bloemsec my maar ekt net vinnig die tv sagter gesit toe druk hulle die foon dood. so het niemand ons weer gekontak of enigsins opgedaag by ons plek, om te kom kyk of alles okay is nie. wat as hier nou iemand in gebreek het by ons plek? waarvoor betaal ons elke maand n fooi? hierdie diens van julle is regtig onaanvaarbaar. Ek hoop julle kan my kontak met n oplossing en verskoning!