1 reviews | Active since Member
Goeie dag. Ek wil net laat weet dat ek gisteraand die 7de Augustus 2018 die De Krans Wynproe geleentheid bygewoon het. Ek moet se dat ek nog nooit so vriendelik ontvang is in n restaurant nie. Hulle praat my taal afrikaans. Ons het die aand terdee geniet en ons sal definitief weer daar n draai maak. 10 uit 10. Die Dame wat die bestuurder vir die aand was,ek kan haar naam net nie onthou nie was rerig baie vriendelik veral toe ons probleme met ons kar ondervind het. Wil net se baie baie dankie